Gedagte vir die dag

DIE MIDDEL VAN DIE BYBEL

Wat is die kortste hoofstuk in die Bybel?
Psalm 117
Wat is die langste hoofstuk in die Bybel?
Psalm 119
Watter hoofstuk is presies in die middel van die Bybel?
Psalm 118

Feit: Daar is presies 594 hoofstukke voor Psalm 118.
Feit: Daar is presies 594 hoofstukke na Psalm 118.

Tel hierdie syfers bymekaar en jy kry 1188.
Wat is presies die middelste versie in die Bybel?
Psalm 118:8

"Om by die Here te skuil is beter
as om op mense te vertrou!"

Kontakbesonderhede

Miracle Matters
Charl Botha

Tel: +27 11 7609086
Sel: +27 82 6728167

Epos: Apluslewe@absamail.co.za

Bespreek Charl Botha vir optredes hier:

Besprekingsvorm ::
Micorsoft Word formaat

Regsklik op muis en kies "Save Target As"
As jy op die skakel druk behoort die dokument automaties af te laai. Jy sal dan by 'n bladsy kom met die boodskap " Action canceled" - dis normaal. Druk op een van die skakels bo aan die bladsy om verder te kuier!

 

 


~ Webwerf word bygewerk deur "The4G's" ~
Indien u enige probleme ondervind, kontak die Webmanin